loading

Lekker op toebroodjies of sommer gebraai met uie

Hoekom Wildsvleis?

By Die Namibiër se Deli is ons trots op ons vleis produkte, veral omdat ons hoofsaaklik op wildsvleis fokus.

 

Vier redes hoekom wildsvleis gesonder is as ander vleise:

1. Lae vet
2. Hoër omega-3 vetsure en gesonde proteïene
3. Hoog in yster, sink en vitamien B-12
4. Min tot geen GMO chemikalieë.

 

Ons nooi julle uit om saam met ons gesonder te eet en te lewe.

Oor Die Namibiër

My droom is om vir julle kwaliteit produkte te lewer sodat julle, jul lippe kan aflek van lekkerte, en dat ek julle saam kan bring deur vrede, vleis en vriendelikheid.

 

Ek nooi julle amptelik uit om van heinde en vêrre te kom om die smaaklikste vleisprodukte te kom geniet.

 

Vrede in Vleis,
Die Namibiër

 

Die Namibiër se Deli is gestig deur André Burger in Wellington in die hartjie van die Wynland Streek in die Wes-Kaap. Oorspronklik van Namibië, skep André ‘n tuiste van wildsvleis deur sy deli met die hulp van sy vrou, Nelia Burger, en assistent, Kathy.
Andre en twee van sy drie pragtige Rottweiler honde

Besigheidsure

Weeksdae

09H00 – 18H00

Saterdae

08H30 – 14H00

Sondae

Gesluit

Kontak Ons

Die Namibiër se Deli is altyd oop vir terugvoering, resepte, fotos, interesante stories, grappies en nuwe vriende en ons nooi vir jou uit om met ons te deel.

 

Julle kan ons ook “Like” ons op Die Namibiër se Deli se Facebook blad.

 

Kontak ons direk op:

 

André Burger
Tel: +27 (0)21 873 2270
Sel: 082 921 0915
E-pos: Andre.buks@gmail.com

Top